Villiersdorp Landbou Skou 2023

13-14 Oktober 2023

Vrydag se hek gelde sluit toegang na die kuiertuin in
Saterdag het 2 pryse, of net toegang na die skou of n kaartjie wat toegang na die kuiertuin ook insluit.

By die hek sal jou toegangs kaartjie ge-scan word en sal jy dan met n arm-bandjie vergesel word.
Kaartjies vir die kuier-tuin sal ook by die perseel beskikbaar wees teen R250 per kaartjie.

Die Heuwels FantastiesDVG Band –  Michael Meiring – Villiersdorp Band – Live Rugby

Sorry, this event is expired and no longer available.