Skouperd Inligting

Villiersdorp Skou Logo

Perde Skou Program

Datum: 14 – 15 Oktober 2022

Hiermee die finale program vir Villiersdorp skou 2022.

Datum: 14 – 15 Oktober 2022
Program: Hierby aangeheg

Weens spesiale versoeke het ons nog n paar klasse bygevoeg en hoop dat julle dit ten gunste sal vind.

Stalle is beperk en ons inskrywings sluit 5 Oktober 2022
Stalle sal slegs toegeken word wanneer u inskrywings ontvang word. By aankoms sal u stalnommers by die stalmeester beskikbaar wees.

Prysgelde:
Vyf plasings in kontant vir alle klasse

Verblyf:
Beperkte karavaan- en tentstaanplek beskikbaar teen R100 per staanplek

Funksie:
Aandete vir alle Perdevertoners, Vrydagaand 14 Oktober 2022

Toegang / Bandjies:
NB – Uitstallers word 2 toegangs bandjies / kaartjies voorsien, enige additionele toegang bandjies of kaartjies kan aanlyn ofby die hekke gekoop word.

Ons sien uit om julle Oktober maand hier te ontvang.

Skougroete,

Carla Human

 

Sluit aan by ons nuusbrief vir al ons skouperd deelnemers

* indicates required