2021 Musiek fees inligting

Musiek Fees 2021

Kaartjies kan afgehaal word by
Villiersdorp Skougronde (slegs Hoof-Ingang) vanaf Saterdag 11:00
Aanlyn verkope sluit Saterdag oggend 8:00 am www.villiersdorpskou.co.za
Kaartjies sal ook by die hekke beskikbaar wees- Slegs Kontant
Kontant en kaartdiens sal beskikbaar wees by die kroeg.

Die reëls volg nou…

ALLE COVID-19 PROTOKOL WORD GEVOLG EN
ONGELUKKIG MOET ONS STRENG DAARBY HOU
DIE reëls EN VEREISTES IS DEEGLIK BEVAT IN DIE VOLGENDE DOKUMENT.

Summary of access procedure:

Wear a Face Mask and Sanitize when entering the Event and at the Bathroom Facilities.

Adhere to all Health protocols, get Temperatures taken at the Entrance Gate.

Anyone with a Temperature above 37.5 will be turned away.

Maintain a distance of at least one and a half meters from each other.

Maak asb seker jy het jou bestelnommer / order nommer.
Druk asb die 'RESEND-ORDER' knoppie om dit weer te versoek.
Ingangs hek sal in twee afdelings gedeel wees
MET KAARTJIES / SONDER KAARTJIES
As jy reeds jou kaartjie het gaan jou temperatuur geneem word en COVID vraelys voltooi word met jou Naam en Telefoon nommer en jou handtekening. Maak seker jou toegangs bandjie is aan jou arm.
Niemand sal toegang tot die perseel verkry sonder jou toegangs bandjie nie.
As jy jou kaartjie(s) kom afhaal maak asb seker jy het jou bestelnommer om te verseker die toegangsproses word so spoedig moontlik afgehandel. Na die uitreik van jou kaartjie(s) sal die bostaande ook vir jou volg.

NEEM KENNIS : alle kaartjies word verkieslik op een slag uitgereik en ons gaan geen persoon se kaartjies uithou vir iemand anders nie, dit is jou verantwoordelikheid om dit self te behartig. Indien almal nie met een slag kan kom nie, tref n reeling met jou bestellings nommer as bewys en toegangs bandjies met jou bestelling word by die sekuriteit gelos. Niemand gaan ingaan met los bandjies vir ander feesgangers nie. Jou bandjie moet ten alle tye vas wees aan jou arm.

Maak seker jy gebruik die handreiniger by die ingangs hek
en op verskillende ander punte beskikbaar vir jou veiligheid.
Dra asb jou masker en
as jy sleg voel gee eerder vir iemand anders jou kaartjie.

WYNAND & CHEREE – APPEL
FATMAN – LIVE DJ – ANLIA STAR

Enige vrae of onsekerheid kan per e-pos gerig word aan [email protected]

Streng COVID protokol word ten alle tye gevolg

Kontant kroeg beskikbaar – Skou kombuis met lekker eetgoed.
Kindervermaak met skietbaan, springkastele en facepaint.

GEEN voertuie word binne perseel toegelaat nie

Weereens baie dankie vir jou ondersteuning en die bydrae tot die sukses van die Villiersdorp Landbou Skou se Musiek Fees 2021.

Geniet die dag, die skou bestuurs-span het baie moeite en tyd in hierdie dag gesit en ons dank almal vir hul bydrae.

Spesiale dank aan Lomien Burger vir al die reelings en administrasie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *